Afgelopen zaterdag hebben we kennis gemaakt met ‘de man en de vrouw onder de boom’. Deze twee mensen leven onder de Melkhoutboom in Gordonsbay. We raakten aan de praat. We kregen een papier (waarschijnlijk een kopie uit hun kerkkrantje) waarin een verhaal stond, wat voor Clifford erg bijzonder was. Ik las het vluchtig door en las het thuis nog eens over. Een gelukkig stel, samen levend onder een boom…
Ons sien hulle elke dag onder die Melkhoutbome by die poskantoor. Clifford op sy pos as motorwag, Margaret naby hom onder ’n boom by al hul aardse besittings. Soms sit sy en lees, soms was sy klere in ’n emmer. Soms slaap sy terwijl Clifford ’n geldjie verdien – maar altijd saam.
Bij Woensdagaande se Kerk vir Haweloses indie Kerksaal, het ons Clifford leer ken as ’n ernstige persoon met min woorde. Margaret, daarenteen, is uitbundig in haar lofprysing. Met helder stem en opgehefde hande loof sy haar Heer. By tye praat sy saam tydens Carel Strydom se Woordverkondiging totdat hy haar tot orde roep. Soms oorval die hartseer haar en soek sy troos, net om alter weer kop op te lig en te glimlag.
Op ’n dag staan Clifford skielik alleen onder die bome by die poskantoor. Ek vra hoe dit gaan en skielik loop die trane: “Hulle het Margaret opgesluit en Pollsmoor toe geneem.” Hy lyk verwese. Hy vertel dat sy vir rusverstoring gearresteer is en toe haar vingerafdrukke geneem is, blyk dit dat ’n oorterding met dagga in 1999 nooit afgehandel is nie. Haar saak sou oor twee weke in Kaapstad voorkom en die bortog sou R800,00 beloop. Vir Clifford was daar net een weg: hy moes binne twee weke R800,00 bymekaar maak om sy Margaret uit Pollsmoor te kry. Hy het sy bekommernis oor haar met almal gedeel wat hulle al geleer ken het en die gedjies het stadig begin inkom. Wat hy ontvang het, het hy gereeld inbetaal by Sanette in die Kerkkantoor, uit vrees dat dit by hom gesteel sal word.
Woensdagaande in die Kerksaal het hy stil en hartseer agter gesit en sy sak Bybeltjie wat hy altyd saamdra, styf vasgehou.
Omtrent twee dae voor Carel hom na Kaapstad sou neem vir die saak, stop hy my motor en hou ’n aantal note na my uit. Sy gesig straal. “Gee dit asseblief by die kantoor. Ek het nou genoeg. Die mense se harte was oop!”
Die dag toe hulle ry, kon jy hom deur ’n ring trek. Hy het sy langerige hare kort gesny en ’n pak klere aangetrek – reg om sy Margaret te gaan haal.
Die hof het vir Margaret ’n opgeskorte vonnis gegee en sy kon saam met Carel en ’n stralende Clifford huis toe komt.
Onder die bome kry ek haar, vreemd stil. “Dit was hel, my Liefie, dit was hel!” As ek haar vertel hoe Clifford na haar verlang het en geld ingesamel het, breek ’n glimlag deur.
Toe dr Jannie onlangs by die poskantoor uitklim en vir Clifford vrag hoe dit gaan, is sy antwoord “Liefdevol, Dominee”.
Inderdaad!!
Vandaag heb ik samen met een andere vrijwilligster hetzelfde soort zaken als van Margaret meegemaakt in de rechtbank in Strand. Het was een hele belevenis! Het afhandelen van zaken gaat zo ongeveer als bij ons het spreekuur bij de dokter gaat. ‘Volgende, komt u maar binnen’ (Alleen wordt het hier meer gesnauwd). De rechtzaak wordt behandeld in een ruimte waarin je alle geluid van een binnenplaatsje ernaast hoort en waar aan de andere kant van de zaal een kleine cel is voor de ‘zwaardere’ verdachten. De rest wacht gewoon tot zijn zaak voorkomt en komt dan vanuit het binnenplaatsje binnen. We hebben één verdachte gezien die vanuit de cel werd binnengebracht door twee politieagenten. Hij had een echt gevangenispakje aan en hield een ketting vast die om zijn voet en pols zat. Toen we op den duur een – niet zo nette – uitroep hoorde vanuit de cel, werkte dat behoorlijk op onze lachspieren en zijn we maar weggegaan. Als blanke Hollander voel je jezelf in de rechtbank behóórlijk toerist en we voelden ons daarom niet helemaal op ons gemak. Maar het was leuk om een keer gezien te hebben!
|
Zingen met het zicht op de zee, de bergen en een walvis |
|
Afgelopen zaterdag de route langs Franshoek gereden |