zaterdag 19 november 2011

Gebed vir hierdie kinders


Ek lê die name van die kinders in U hande.
Graveer U hulle daarin met onuitwisbare skrif.
Dat niks of niemand hulle meer daaruit kan brand nie,
ook nie as satan hulle straks soos koring wil sif nie.

Hou U die kinders vas, wanneer ek hulle los moet laat
en laat altyd U krag bo hulle swakheid staan.
U weet hoe mateloos die wêreld hulle sal haat,
as hulle nie in die skema van die wêreld sal pas nie.

Ek vra U nie om die kinders elke verdriet te spaar nie,
maar wees U wel hulle troos, as hulle eensaam is en bang.
Wil om U Naams wil hulle in U Verbond bewaar,
en laat hulle nooit van U vervreem nie, nooit, hulle lewe lank !

Ek lê die name van die kinders in U hande.


Amen.


Mijn Grade-R kindjes met hun afscheidskadootje

Ik heb een ontzettend mooie tijd in Zuid-Afrika gehad. Daar ben ik dankbaar voor. Het is mijn thuis geworden en vertrekken voelt daarom niet fijn. Ik zal veel gaan missen, maar toch is uitzien naar Nederland en naar de mensen daar ook goed. Het doet pijn hier alles los te laten, maar ik heb een ontzettend fijne, mooie en leerzame tijd om op terug te kijken.


3 opmerkingen:

  1. Een mooiere eindblog dan dit kan niet..
    ik denk aan je en bid voor je!
    Het zal niet makkelijk wezen..

    BeantwoordenVerwijderen
  2. Sterkte joh!
    Goede reis!

    De kids houden voor altijd een plekje in je hart...

    Janneke

    BeantwoordenVerwijderen